🎂 Saterdag, 31 Oktober

EK VERJAAR
VANDAG!

Tyler

Die persoon wat vir my die beste verjaarsdagliedjie sing

WEN
R500

My naam is Tyler, ek word 22
en my nommer is 081 450 9130

WhatsApp Tyler nou
  1. 1Tik die groen knoppie
  2. 2Stuur jou liedjie as 'n voicenote
  3. 3Die beste liedjie wen R500

Soek jy idees vir jou liedjie?

Waarvan hou Tyler?

Rugby, gym, en stupid, random grappies.

Waarin is Tyler baie sleg?

Gholf en bestuur. Moenie hom vir 'n lift vra nie.

Is Tyler single?

Ja. So single dat selfs sy hond, Jak, nie langs hom wil slaap nie.

Is Tyler 'n goeie catch?

Hy kan nie bestuur nie, hy kan nie gholf speel nie en sy eie hond kan hom nie verdra nie. Jy besluit.

Mag ek vals sing?

Asseblief. Vals note tel dubbel punte.

Moet ek nugter wees?

Glad nie. Hoe later in die aand, hoe beter klink jy.

Hoe lank moet my liedjie wees?

Hoe langer hoe beter. Tyler het niks anders om Saterdag te doen nie.

Wat moet in my liedjie wees?

Sy naam, dat hy 22 word, en verkieslik iets oor Jak.

Wat gebeur as ek wen?

Tyler betaal jou R500. Hy weet dit net nog nie.

Gaan Tyler terugskryf?

Hy probeer, maar hy's besig om met Jak te baklei.

Wat haat Tyler?

Mense wat te ernstig is, en Jak.

Hoekom haat Tyler vir Jak?

Want Jak het op sy bed gekak.

WhatsApp Tyler nou